Skip to content

pappavis/EasyLab4Kids_Raspberry_Pi

Folders and files

NameName
Last commit message
Last commit date

Latest commit

 

History

6 Commits
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Repository files navigation

EasyLab Arduino Robotauto

Arduino Robot alles-op-één bordje door Michiel Erasmus / EasyLab4Kids. Dit is die tegniese ontwerpe daarvan.


Credits:

Ontwerp deur Michiel Erasmus
Kontak thebapodcast@gmail.com
Voorbeelde https://www.facebook.com/EasyBlocks4Kids/

EasyLab basis

Wat maak die EasyLab so besonder?

  • Robotauto op die planeet MARS!!
  • Volledig praktyk getest op kinders in Nederland
  • Beskikbaar met online lesmateriaal in Zuid-Afrikaans en Nederlands

EasyLab tegniese moontlikhede

Vir mense met 'n computer brein..

  • Support vir 2x robotmotors
  • 1x servo aansluiting
  • 2x Lynvolg snesore aansluitinge
  • 7x koperplaat aansluiting om maklik 'goedkope' aliexpress-sensore te kan gebruik
  • Skroefverbindinge vir robotmotors
  • GPIO en IO-poorte is almal beskikbaar
  • Beskikbaar in twee smake: Arduino en Raspberry Pi

Elke EasyLab wordt ambagtelik in Den Haag, Nederland gemaak deur personeel met 'n mentaal of fysieke beperking. Dit help mee aan 'n menswaardig bestaan.

Self probeer?

kyk dan op https://www.facebook.com/EasyBlocks4Kids/

EasyLab4Kids met LCD skerm en afstandmeting sensor;


EasyLab nuusgierige by CoderDojo Den Haag, Nederland [Jun-2017]


Wil jy ook 'n EasyLab? Kontak thebapodcast@gmail.com


#easylab4kids #easyblocks4kids #arduinorobot

About

Raspberry Pi robot breakout bord deur Michiel Erasmus

Topics

Resources

Stars

Watchers

Forks

Releases

No releases published

Packages

No packages published

Languages